Pages

Wednesday, September 8, 2010

Wat n vooreg is dit nie

Ek sit in my tuin met n koffie en luister na die geluide van die aarde wat ontwaak
Terwyl ander skarrel om by die werk te kom.
Die voels kwetter en die antie se vals diefalarm se vir my sy het ook ontwaak.
My wens vir die mensdom vandag is mag jy dit vind waarna jy so hunker in die nag.

No comments:

Post a Comment